Modulekode | EXE 257 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Slegs vir studente wat in gholf spesialiseer Beskrywing en toepassing van basiese kennis en beginsels soos van toepassing op die gholfhou. Analisering, beskrywing en demonstrering van die pre-swaaifase in die ontwikkeling van die gholfhou. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App